Ander

Ek beoog om onder hierdie hoof allerlei ander boeke, artikels en studies van my te plaas.

 

  1. Greijdanus, S. Skrifbeginsels om die Skrif te verklaar PDF
  2. Bredenhof, W. Verkorte Engelse vertaling van die boek van Greijdanus PDF
  3. Hutten, K. Geloof en sekten. (AHB: Wat my betref dié boek oor die sektewese. Hutten toon aan wat die groot verskil tussen alle sektes enersyds en die Reformasie andersyds is. By álles sektes word die leer van die Bybel, genade alleen, Christus alleen, die Woord alleen, die geloof alleen in mindere of meerdere mate aangetas. Dit is dié groot ooreenkoms tussen alle sektes) PDF
  4. Pierre Viret, die Glimlag van die Reformasie. ‘n Bekendstelling deur ‘n samevatting van ‘n paar artikels op die Internet PDF
  5. Die geheim van Skrifverklaring. Belangrike riglyne vir lidmate. PDF
  6. Oor Psalm 90 en 91: Christus alleen ons skuilplek en Geneesheer en Raadgewer in hierdie
    moeilike tyd van Covid en onluste
  7. Die Een en heel Enigste Vaksine
    Die Vaksine van die kruis, ingeënt in Christus
  8. Ons dood en die Evangelie PDF
  9. Drie oordenkings oor Filippense 4:4-7 PDF
  10. Die engelelied van Lukas 2:14 en Psalm 28 en 29 PDF
Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com