Enigste Troos Blog

Die 2020-vertaling (Bybel Direkte vertaling) afgewys 0

Die 2020-vertaling (Bybel Direkte vertaling) afgewys

Ek kan die nuwe vertaling, wat 29 November verskyn, beslis nie aanbeveel nie. Inteendeel, ek wil dit ten sterkste afwys. Ek sê dit weer met die grootste nadruk: Ek kan die BDV nie aanbeveel...

Psalm 110 in Die Kerkblad 2014 0

Psalm 110 in Die Kerkblad 2014

Maar Jesus Christus sê “my Here” Ons Here Jesus Christus verklaar self Psalm 110:1 Dr AH Bogaards Die 2001-omdigting sê “my koning” In die 2001-omdigting het Cloete die “my Here” van Psalm 110:1 omgedig...

(62) Psalms van Christus 0

(62) Psalms van Christus

Psalm 15 (4): geloof geëis wat vrugte dra As dit nie in vers 2 tot 5 oor verdienstelike werke gaan nie, werke waardeur ons die lewe kan verdien nie, wat se werke is dit...

(7) Korona. Die heilsame Vaderhand en die Heilige Nagmaal 0

(7) Korona. Die heilsame Vaderhand en die Heilige Nagmaal

‘n Tyd van baie diep beproewing Die Korona-tyd is vir die volk van die Here ‘n tyd van baie diep beproewing. Ons kon vir ‘n lang tyd nie na die huis van die Here...

(61) Psalms van Christus 0

(61) Psalms van Christus

Psalm 15 (3): nie deur eie werke nie, maar deur genade alleen In vers 1 het ons die vraag: Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? In...

Covid-19-genade 0

Covid-19-genade

Covid-19-genade – ek sal vir julle sê wat ek daarmee bedoel: Dit is die genade van die Here, wat Hy aan ons skenk om Covid-19 te kan dra. Of dit nou angs vir die...

Onder swaar beproewing, Covid-19 en die troos van jou doop. ‘n Brief aan my mede-gelowiges 0

Onder swaar beproewing, Covid-19 en die troos van jou doop. ‘n Brief aan my mede-gelowiges

My liewe broeders en susters in die Here Jesus Christus. Ek dink so baie aan julle in hierdie so oneindige swaar tyd van Covid-19, dood, werkverlies, angs, onsekerheid en swaarmoedigheid. Maar in hierdie tsunami...

(60) Psalms van Christus 0

(60) Psalms van Christus

Psalm 15 (2): Wie mag in u teenwoordigheid kom? Vra dit vir die HÉRE! Wie mag nou en in die ewigheid in die HERE se teenwoordigheid kom? Wie ontvang die lewe – die lewe...

(59) Psalms van Christus 0

(59) Psalms van Christus

Psalm 15 (1): die lewens-vraag Psalm 15:1 begin met die vraag: Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Dit is ‘n lewens-vraag. Dit gaan oor lewe. Weet...

(58) Die Psalms van Christus 0

(58) Die Psalms van Christus

Psalm 62: Waarlik, ek hét rus in die Here alléén midde-in die onrus van Covid-19! Onrus Onrus – met hierdie woord kan die lewe van die grootste deel van die mense in ons land...

(4) KORONA. Die Vader troosryke werklikheid by ons somber statistieke 0

(4) KORONA. Die Vader troosryke werklikheid by ons somber statistieke

In hierdie Korona-tyd word ons nogal toegegooi onder die Korona-statistieke: Soveel sterfte, soveel siekes; as dit so aangaan – so bepaal die statistieke – dan sal daar teen die einde van die maand soveel...

(3) KORONA. Wees oor NIKS besorg nie. Die Here is naby 0

(3) KORONA. Wees oor NIKS besorg nie. Die Here is naby

Filippense 4:6 Wees oor NIKS (ook nie oor Korona nie) besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. Fil 4:6. Hoekom moet ons oor...

(2) KORONA. Luther, die ou boer en ons en ons ondraaglike Korona-stres 0

(2) KORONA. Luther, die ou boer en ons en ons ondraaglike Korona-stres

Ek wil die volgende uitdruklik en pertinent voorop plaas in hierdie oordenking: ONS MOET NOOIT AS TE NIMMER, OOIT, GOD SE ALMAGTIGE, LIEFDEVOLLE VADERDORG IN ALLES LOSMAAK VAN CHRISTUS NIE. IN CHRISTUS IS DIT...

(1) KORONA. Gedagtes oor die gebed: Christus alleen 0

(1) KORONA. Gedagtes oor die gebed: Christus alleen

Dít moet ons te midde van die Korona-pandemie doen: bid, bid, bid en nogmaals bid. Bid is: om ons leë, klein, magtelose handjies hulpbehoewend uit te steek na Hom wat alleen instaat is om...

Nuwe Bybelstudiehandleiding Abraham 0

Nuwe Bybelstudiehandleiding Abraham

Deur die Here se groot genade kon ek weer ‘n boek publiseer. Die titel is: Die God van heerlikheid en die geboorte en lewe van die kerk. Die sub-titel is: Bybelstudie oor die openbaring...

Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com