Category: Ongekategoriseerd

Bid die Here om wysheid in die beproewing van ons tyd 0

Bid die Here om wysheid in die beproewing van ons tyd

Ons almal volg die Senekal-gebeure die afgelope tyd, ons volg dit angstig, hartseer en met groot kommer. Ons harte gaan so uit na ons boere, wat nou al soveel jare in die ondraaglikste spanning...

Die 2020-vertaling (Bybel Direkte vertaling) afgewys 0

Die 2020-vertaling (Bybel Direkte vertaling) afgewys

Ek kan die nuwe vertaling, wat 29 November verskyn, beslis nie aanbeveel nie. Inteendeel, ek wil dit ten sterkste afwys. Ek sê dit weer met die grootste nadruk: Ek kan die BDV nie aanbeveel...

Covid-19-genade 0

Covid-19-genade

Covid-19-genade – ek sal vir julle sê wat ek daarmee bedoel: Dit is die genade van die Here, wat Hy aan ons skenk om Covid-19 te kan dra. Of dit nou angs vir die...

Onder swaar beproewing, Covid-19 en die troos van jou doop. ‘n Brief aan my mede-gelowiges 0

Onder swaar beproewing, Covid-19 en die troos van jou doop. ‘n Brief aan my mede-gelowiges

My liewe broeders en susters in die Here Jesus Christus. Ek dink so baie aan julle in hierdie so oneindige swaar tyd van Covid-19, dood, werkverlies, angs, onsekerheid en swaarmoedigheid. Maar in hierdie tsunami...

(1) KORONA. Gedagtes oor die gebed: Christus alleen 0

(1) KORONA. Gedagtes oor die gebed: Christus alleen

Dít moet ons te midde van die Korona-pandemie doen: bid, bid, bid en nogmaals bid. Bid is: om ons leë, klein, magtelose handjies hulpbehoewend uit te steek na Hom wat alleen instaat is om...

Nuwe Bybelstudiehandleiding Abraham 0

Nuwe Bybelstudiehandleiding Abraham

Deur die Here se groot genade kon ek weer ‘n boek publiseer. Die titel is: Die God van heerlikheid en die geboorte en lewe van die kerk. Die sub-titel is: Bybelstudie oor die openbaring...

(54) Psalms van Christus 0

(54) Psalms van Christus

Psalm 16 (1): Ryk geërf U ken miskien ook sulke mense: mense wat hulle ryk geërf het. Dit kan gebeur deurdat jou eie ouers ryk was, of, in ‘n ander geval, omdat die persoon...

(48) Psalms van Christus 0

(48) Psalms van Christus

Psalm 13 (2): Gebed en beproewing In vers 4 tot 6a gaan die klag oor in ‘n gebed. Dawid bid: 2.2. Dawid bid:Aanskou tog, verhoor my, HERE, my God. Aanskou tog, sien tog, kyk...

Dié heel belangrikste boek oor die groot kenmerk van alle sektes 0

Dié heel belangrikste boek oor die groot kenmerk van alle sektes

Ek het vandag Kurt Hutten se boek Geloof en Sekten gelaai. Wat my betref is dit dié boek oor die sektewese. Hutten toon aan wat die groot verskil tussen alle sektes enersyds en die...

Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com