Op my blog het ek al ‘n hele tyd gelede met oordenkings oor en studies oor die Psalms begin. Dit sal onder hierdie afdeling in PDF-formaat opgelaai word.
Lêers kan direk op die skerm besigtig word deur daarop te kliek. Dit kan afgelaai word deur te regskliek en dan Save As te kies.
- Die Psalms van Christus. Samevatting van wat tot op hede op my blog verskyn het
Onlangse Kommentaar