2020-vertaling

Onder hierdie hoof wil ek artikels van my in PDF oor Bybelvertaling plaas.

  1. Christus alléén in Psalm 110. In hierdie boek neem ek standpunt in teen die Direkte Bybelvertaling se vertaling van Messiaanse gedeeltes in die Ou Testament. Harde kopieë van die boek is steeds beskikbaar by my. Kontak my by die e-posadres of selnommer op die Tuis-afdeling.
  2. NUUT! BogaardsAH_Die Woord is die hoogste en enigste Gesag. Onderskrif: God alleen beslis deur sy Woord alleen wat in sy Woord moet staan.In hierdie artikel neem ek standpunt in  teen die 1983-1992-vertaling en die 2020-vertaling. Ek het baie ernstige probleme met die Griekse bronteks wat gebruik word. Die Here se getroue bewaring van die Woord kom in hierdie moderne kritiese  bronteks ernstig in gedrang.Ek wil ’n ernstige beroep op lidmate, predikante en geleerdes doen om te besin oor die Skrifbeginsels, wat in hierdie artikel vermeld word. Dink biddend en by die lig van die Skrif daaroor na.Die artikel kan by hierdie twee skakels afgelaai word:SKAKELPDF (PDF-formaat)SKAKELDOCX (DOCX-formaat)
  3. Christus alléén in Psalm 110. In hierdie boek neem ek baie volledig standpunt in teen die 2020-vertaling se vertaling van Messiaanse gedeeltes in die Ou Testament. Harde kopieë van die boek is steeds beskikbaar by my. Kontak my by die e-posadres of selnommer op die Tuis-afdeling. PDF
  4. Reeks artikels van my oor die 2020-vertaling om leiding te gee aan lidmate:
    1. Artikel 1 Inleiding en verantwoording PDF DOCX (29 Oktober 2020)
    2. Artikel 2 Psalm 110 (eenvoudige, verkorte weergawe oor Psalm 110) PDF DOCX (28 Oktober 2020)
    3. Artikel 3 Psalm 110 (breedvoeriger weergawe)  PDF DOCX (28 Oktober 2020)
    4. Artikel 4 Nog ‘n paar probleemtekste in die 2020-vertaling PDF DOCX(18 November 2020)
    5. Artikel 5 Die 2020-HOOFLETTER-vertaling net ‘n halwe oplossing PDF DOCX(18 November 2020)
    6. Artikel 6 Die inleidings op die 2020-vertaling se Bybelboeke en die GKSA Sinode 2018 se afwys daarvan PDF DOCX (29 Oktober)
    7. Artikel 7 Septuagint en ander PDF
    8. Artikel 8 Twee kommerwekkende voorbeelde: Ps 110:3 en Lukas 2:22 PDF
    9. Artikel 9 Nehemia 6 PDF DOCX
    10.  Artikel 10 Die engelelied van Lukas 2:14 en tekskritiek, aangevul met bylaag oor Lukas 2:14 en Psalms 28-29 PDF

     

    5.  MH Watts_Die Here het die Woord gegee. Geskiedenis van die herkoms van en betroubaarheid van die grondteks en die Here se sorg. In Afrikaans vertaal deur Willem Swanepoel. PDF 

    6. Uiters belangrike boeke van ander tgv die Textus Receptus en teen die grondteks van die Nuwe Testament  2020-vertaling

    • Le Cornu S. Bronne oor tekskritiek SKAKEL
    • BurgonJW The Revision Revised SKAKEL
    • BurgonJW Inspiration and Interpretation SKAKEL
    • BurgonJW The Causes of the Corruption of NT SKAKEL
    • David Allen_PRESERVATION OF THE BIBLICAL TEXT SKAKEL
    • HillsEF_Textus Receptus SKAKEL
    • Scrivener A-Plain-Introduction-to-the-Criticism-NT 1 SKAKEL
    • Scrivener A-Plain-Introduction-to-the-Criticism-NT 2 SKAKEL

    7. Belangrike studiestuk van Klassis Pretoria teen die 1983/92-vertaling SKAKEL

Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com