Kennisgewingbord

Hierdie afdeling is bedoel as kennisgewingbord

Die blad www.enigstetroos.co.za is my nuwe tuisblad én blog.

My ou tuisblad www.enigstetroos.org word oorgeneem deur ds Jopie van der Linde . Gaan kyk beslis na sy mooi tuisblad by www.christelikemedia.org/

My nuwe blad is ‘n tuisblad én blog. My blog was eers www.enigstetroos.com Nou sal u my blogartikels kry by www.enigstetroos.co.za onder Blogskrywes.

U kan steeds per e-pos inskryf op my blog en kennisgewing van nuwe blogartikels per e-pos ontvang.

Op my nuwe blad en blog wil ek my veral toespits op my Psalmstudies, die Heidelbergse Kategismus, Kohlbrugge en enkele ander studies.

 

Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com