Author: Attie Bogaards

(51) Die Psalms van Christus 0

(51) Die Psalms van Christus

Psalm 13 (6): Gebed en lofsang, lofsang deur gebed Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op...

(50) Psalms van Christus 0

(50) Psalms van Christus

Psalm 13 (5): Gebed en lofsange deur Paulus en Silas in die tronk Dawid was nie die laaste by wie ons hierdie verandering danksy die gebed bemerk nie. Ook in die lewe van Paulus...

(49) Die Psalms van Christus 0

(49) Die Psalms van Christus

Psalm 13 (3): Gebed en lofsang Daar is ‘n geweldige kontras in hierdie Psalm: dit begin met ‘n klaaglied en dit eindig met ‘n loflied. Aan die begin sing Dawid op die laagste moontlike...

(48) Psalms van Christus 0

(48) Psalms van Christus

Psalm 13 (2): Gebed en beproewing In vers 4 tot 6a gaan die klag oor in ‘n gebed. Dawid bid: 2.2. Dawid bid:Aanskou tog, verhoor my, HERE, my God. Aanskou tog, sien tog, kyk...

(47) Die Psalms van Christus 0

(47) Die Psalms van Christus

Psalm 13 (1): Klaaglied by die skynbare uitbly van die HERE se beloftes Die klaaglied strek van vers 2 tot 3. Maar eers iets oor Psalm 13 se agtergrond. Dan sal u weet hoekom...

Die Ou én Nuwe Testament in die Psalms 0

Die Ou én Nuwe Testament in die Psalms

Ek het vandag ‘n stuk in ‘n boek van Tremper Longman gelees, wat my baie aangespreek het: Die Psalms staan in die Ou Testament. Dit weet ons natuurlik almal. Maar die omgekeerde is ook...

(46) Die Psalms van Christus 0

(46) Die Psalms van Christus

Psalm 13 (Inleiding): van klaaglied tot lofsang deur die gebed Ons as gelowiges ontvang van die HERE die mooiste beloftes denkbaar. In sy verbond beloof Hy aan ons: Hy wil ons as Vader versorg,...

Dié heel belangrikste boek oor die groot kenmerk van alle sektes 0

Dié heel belangrikste boek oor die groot kenmerk van alle sektes

Ek het vandag Kurt Hutten se boek Geloof en Sekten gelaai. Wat my betref is dit dié boek oor die sektewese. Hutten toon aan wat die groot verskil tussen alle sektes enersyds en die...

0

(45) Die Psalms van Christus

Psalm 11 (6): Die onomgooibare fondament in die krisis Ek wil hierdie oordenkings oor Psalm 11 afsluit deur weer stil te staan by vers 3, daardie ongeloofswoorde van Dawid se raadgewers: As die fondamente...

Social Media Auto Publish Powered By : XYZScripts.com